|
|
|
|
|
|||||
|
MALELANE GHOLFKLUB |
||||||||
|
MALELANE GOLF CLUB |
||||||||
|
|
|
|||||||
|
|
|
|
|
|
||||
|
|
|
|
|
|
|
Malelane
Gholfklub, 'n juweel in die Mpumalanga Laeveld, is beslis 'n moet vir elke
golf entoesias. Geleë in die skilderagitge Onderberg, lê ‘n pragtige
9 putjiebaan wat aan elke gholfer 'n ware uitdaging bied. Die
baan, geleë ‘n maklike gholfhou vanaf die Kruger Wildtuin, word
omring deur ‘n verskeidenheid van inheemse bome, 'n waterstroom wat
deur die baan loop, asook ‘n verskeidenheid van voëlsoorte. Blou
ape is ook ‘n algemene gesig, waar hulle besig is om vrugte en blomme
te benut as maaltyd. Die
Malelane Gholfklub met sy pragtige klubhuis met 'n uitsig oor die
Krokodilrivier (suidelike grens van die Kruger wildtuin) bied ook aan die
moeë spelers 'n rustige atmosfeer waarbinne u |
|
Malelane
Golf club is a jewel in the Mpumalanga Lowveld, and is definitely a must for
every golf enthusiast. Situated
in the picturesque Onderberg is this beautiful 9 hole course that poses a
real challenge to every golfer. The
course is an easy club swing from the The
Malelane Golf Club with it’s beautiful clubhouse with a view of the
Crocodile river (the southern border of the |