MALELANE GHOLFKLUB

MALELANE GOLF CLUB

 

 

 

 

 

 

 

TUIS

TOERNOOIE

FOOIE

JAARPROGRAM

AKKOMMODASIE

FOTO ALBUM

KONTAK ONS

HOME

TOURNAMENTS

FEES

YEAR PROGRAMME

ACCOMMODATION

PHOTO ALBUM

CONTACT US

 

 

Malelane Gholfklub, 'n juweel in die Mpumalanga Laeveld, is beslis 'n moet vir elke golf entoesias. Geleë in die skilderagitge Onderberg, lê ‘n pragtige 9 putjiebaan wat aan elke gholfer 'n ware uitdaging bied.

 

Die baan, geleë ‘n maklike gholfhou vanaf die Kruger Wildtuin, word omring deur ‘n verskeidenheid van inheemse bome, 'n waterstroom wat deur die baan loop, asook ‘n verskeidenheid van voëlsoorte. Blou ape is ook ‘n algemene gesig, waar hulle besig is om vrugte en blomme te benut as maaltyd.

 

Die Malelane Gholfklub met sy pragtige klubhuis met 'n uitsig oor die Krokodilrivier (suidelike grens van die Kruger wildtuin) bied ook aan die moeë spelers 'n rustige atmosfeer waarbinne u kan ontspan. Konferensie fasiliteite rond die gebou af en word alle groepe uitgenooi om van die fasiliteite gebruik te maak. Ander sportfasiliteite soos rolbal, tennis, gimnasium en muurbal is ook beskikbaar.

 

Malelane Golf club is a jewel in the Mpumalanga Lowveld, and is definitely a must for every golf enthusiast.

 

Situated in the picturesque Onderberg is this beautiful 9 hole course that poses a real challenge to every golfer.

 

The course is an easy club swing from the Kruger National Park, and is surrounded by a variety of indigenous trees. A water stream winds it’s way through the course and there is a wide variety of bird life. Vervet monkeys is a common sight, always busy foraging at the fruits and flowers.

 

The Malelane Golf Club with it’s beautiful clubhouse with a view of the Crocodile river (the southern border of the Kruger Park)  also offers a relaxed atmosphere to tired players to relax. Conference facilities are also available and all groups are invited to make use of these. Other sport facilities, such as bowls, tennis, a gymnasium and squash are also available